Monday, June 4, 2012

Karoo

'n Mens kan verdrink in die Karoo se see.
Daar is geen lewensredders of jetskis nie.

Ek het nog altyd geweet dat die klop van my hart beter sing tussen die gras golwe. 
Selfs die wurms weet dit.

Die Karoo se see het sade in my hart geplant.

No comments:

Ms Anthrope

I don't need to know her name I know she is being crushed She dreams of my bosom where eagles are in love She thinks of the heron becaus...